Byeenkomste

Saamwerk.Joburg_4.png

50-Jarige feesviering van Deo Gloria kerkgebou
Feb 26

50-Jarige feesviering van Deo Gloria kerkgebou

Op 25 Februarie 2017 is die kerkgebou van Deo Gloria Kerk vyftig jaar oud en ons vier fees op...

 

Op 25 Februarie 2017 is die kerkgebou van Deo Gloria Kerk vyftig jaar oud en ons vier fees op...

Loading map...
Alamein Rd, Johannesburg South, South Africa
  • Ons wil julle gemeente graag uitnooi om saam met ons die geleentheid te vier.

     

    Ons feesdiens is die Sondagoggend om 9 uur met 'n Nagmaal en sang en daarna 'n kuier rondom 'n koppie tee (of koffie).

    Ons gaan ook die middag om 12uur verder kuier by die saal met 'n Bring-en-braai waarheen julle ook uitgenooi word.

     

    Ons hoop julle sal by ons kom aansluit.

     

    Groete in Christus

    Ds. Marius Oosthuizen en Kerkraad

  • Category
    Spesiale feesgeleenthede
  • Date & Time
    Feb 26 2017 at 09:00 - Feb 26 2017 at 14:00 Africa/Johannesburg
  • Location & full address
    Alamein Rd, Johannesburg South, 2091
  • Event Admins
    Dirk CL

Ons Borge (G1)

Kalender

Ondersteun ons borge (G2)

Publiseer plasings in 'n japtrap

 

1

Klik op “Inteken” regs bo op die tuisblad, registreer en voltooi jou besonderhede. Ons sal ‘n epos aan jou stuur om jou profiel te bevestig. Volg die hiperskakel om die registrasie te voltooi en teken in!

2

Nadat jy ingeteken het is die volgende stap om jou profiel te voltooi. Gaan na die “Gemeenskap en Gebeure” menu item om jou profiel op te dateer. Nou is jy gereed om projekte of byeenkomste te soek of skep.

3

Keer terug na die tuisblad en kies een van die vele kategorieë. Soek waarna jy verlang of skep ‘n plasing deur op “+Voeg nuwe Plasing hier in” te klik. Voltooi die nodige besonderhede en handig jou plasing in. Voila!
 



Meer oor ons

Saamwerk.Joburg is ‘n Afrikaanse Kerk- en Dienstegids wat jou help om by gemeenskapsprojekte- en dienste betrokke te raak asook jou eie te bemark.

Neem kennis dat ons slegs dienste en projekte ter bevordering van die gemeenskap toelaat. Ander dienste is welkom om betaalde advertensies te plaas.

Facebook QRC

Like My Facebook Saamwerk.Joburg