Groepe

Saamwerk.Joburg_4.png

×

Notice

This is a closed group. You will have to be a member of this group to view the group's content.
Predikante

Predikante

Spesiale groep vir skakeling tussen predikante/ pastore/ leraars in die Suide.

 
  • Spesiale groep vir skakeling tussen predikante/ pastore/ leraars in die Suide.

  • Category
    Gemeentegroepe
  • Geskep
    Wednesday, 19 October 2016
  • Group admin
    Dirk CL

Ons Borge (G1)

Ondersteun ons borge (G2)

Publiseer plasings in 'n japtrap

 

1

Klik op “Inteken” regs bo op die tuisblad, registreer en voltooi jou besonderhede. Ons sal ‘n epos aan jou stuur om jou profiel te bevestig. Volg die hiperskakel om die registrasie te voltooi en teken in!

2

Nadat jy ingeteken het is die volgende stap om jou profiel te voltooi. Gaan na die “Gemeenskap en Gebeure” menu item om jou profiel op te dateer. Nou is jy gereed om projekte of byeenkomste te soek of skep.

3

Keer terug na die tuisblad en kies een van die vele kategorieë. Soek waarna jy verlang of skep ‘n plasing deur op “+Voeg nuwe Plasing hier in” te klik. Voltooi die nodige besonderhede en handig jou plasing in. Voila!
 



Meer oor ons

Saamwerk.Joburg is ‘n Afrikaanse Kerk- en Dienstegids wat jou help om by gemeenskapsprojekte- en dienste betrokke te raak asook jou eie te bemark.

Neem kennis dat ons slegs dienste en projekte ter bevordering van die gemeenskap toelaat. Ander dienste is welkom om betaalde advertensies te plaas.

Facebook QRC

Like My Facebook Saamwerk.Joburg