Betrek jou area se senior lede en inwoners deur hul bewus te maak van interessante geleenthede. Seniors, hou hierdie bladsy dop vir enige oulike byeenkomste!
1
2
3
Saamwerk.Joburg is ‘n Afrikaanse Kerk- en Dienstegids wat jou help om by gemeenskapsprojekte- en dienste betrokke te raak asook jou eie te bemark.
Neem kennis dat ons slegs dienste en projekte ter bevordering van die gemeenskap toelaat. Ander dienste is welkom om betaalde advertensies te plaas.